kategorieë: KalenderOntspanning

Ons pragtige geskenkgids vir Kersfees 2019

Ons pragtige geskenkgids vir Kersfees 2019 deur Melissa Myburgh, versorg deur Catherine Schenck. Hooffoto: iStock/JacobLund

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Hoera! Dis die lekkerste tyd van die jaar – dis die tyd om te gee, om te deel, en om saam met vriende en familie te vier. Ons het net die regte geskenke wat jy vanjaar vir jou geliefdes kan gee.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Vir huis en haard

  1. Pragtige huisware is altyd ’n bederf! Hier is ’n paar oulike geskenke van Country Road. Country Road Goza, Tito en Pula 50 cm x 50 cm-kussings, R499, Country Road
  2. Country Road Para kin-beddegoed, R2 799
  3. Country Road plekmatjies, R89, Country Road
  4. Country Road Cape-bak, R299, Country Road
  5. Country Road Emma-vadoek, R179, Country Road
  6. Country Road Cape slaaibak, R249, Country Road
  7. Country Road Bryon-vonkelwynglas, R89, Country Road
  8. Country Road Usto Ige groot blompot, R649, Country Road
  9. Country Road Tero glas, R99, Country Road
  10. Country Road Cesa-servetringe, R299, Country Road
  11. Country Road strandhanddoek, R449, Country Road
  12. Die Kirsten Goss-versameling sluit pragtige geelkoper- en silwerware in. Beskikbaar by die Kirsten Goss V&A Silo-winkel, by Breestraat 299 in Kaapstad, die Durban-winkel en die Johannesburg Birdhaven-winkel.

    Ons pragtige geskenkgids vir Kersfees 2019

  13. Vir ’n silwerskoon huis is die Philips Floor Care SpeedPro Max Aqua ’n wenner! Dis nie sommer net enige stofsuier nie – dit mop sommer jou vloere ook! Beskikbaar by Hirsch’s, Takealot, en uitgesoekte Expert-takke vanaf R9 999.
  14. Die Philips EasyTouch Garment Steamer sal van kortbroeke tot couture kreukelvry laat – in ’n japtrap! Beskikbaar by Hirsch’s, Takealot, Makro en uitgesoekte Expert-takke vanaf R1 699.
  15. Hierdie pragtige koppies, geïnspireer deur die Japanese herstelproses genaamd Kintsugi, word gemaak uit fyn porselein met goue insetsels en word vergesel van ’n goud-geplateerde teelepel. Beskikbaar in swart en wit vanaf Tasteful Living teen R299 elk.
  16. Die Foodies of South Africa-resepteboek beloof al die lekkerste Suid-Afrikaanse resepte. Loer na hul webblad vir meer inligting.
  17. DataBlock is perfek vir die techies in jou lewe. Hierdie slim toestelletjie verseker dat jou data nie gesteel word wanneer jy ’n USB-herlaaier gebruik nie en maak dus seker dat alles wat op jou toestel is, op jou toestel bly. Beskikbaar vanaf R99.99 – loer hier vir meer inligting.
  18. Ontspan ’n slag wanneer jy weer reis met die Malouf Travel Pillow (R399) en Symphony Pillow Tempur (vanaf R1 799) slegs beskikbaar by Vencasa-winkels en -Pillowbars.
  19. FUJIFILM Suid-Afrika het pas hul INSTAX Mini Link-drukker bekendgestel. Dit is ’n slimfoon-drukker met ’n groot verskeidenheid funksies wat spesiaal ontwerp is om dadelik jou foto’s te druk. Dit weeg slegs 200 g wat dit maklik maak om saam met jou rond te dra na enige plek toe! Loer hier vir meer inligting.
  20. Le Creuset se ware is ’n staatmaker-geskenk! Vanjaar het hulle die pragtigste, feestelikste kleure en spesiale aanbiedinge. Besoek hul winkels of loer aanlyn vir meer inligting.

Vir die koskeuriges

  1. Hierdie pragtige pienk rosé is perfek vir ontspanne kuiers op die stoep. Opdienvoorstel: met goeie geselskap! Die Roodeberg Classic Rosé 2019 is landswyd beskikbaar by vooraanstaande winkels teen R89 – R95 per bottel.
  2. Hierdie is ’n paartjie uit die Paradys. Geniet Vergenoegd se Adam & Eve 2019 Limited Merlot Collector’s Edition teen R390 vir die twee bottels. Om aanlyn te koop of ’n verskaffer te vind, klik hier. Bepalings en voorwaardes geld.
  3. Hierdie geskenkpak bevat ’n pragtige bottel Roku Gin – met kenmerkende Japannese vakmanskap – en twee keramiekkoppies, verpak in ’n mooi houer met kersiebloeiselbosseleerwerk. Voorgestelde prys: R299. Dit word landswyd in vooraanstaande winkels verkoop: Makro, PicknPay, Checkers en uitgesoekte TOPS by Spar.
  4. Tokara se weelderige Reserve Collection Noble Harvest – eksklusief beskikbaar by die Tokara-kelder en delicatessen teen R350 per bottel, insluitende die mooi geskenkpak. Om aanlyn te koop, besoek hul webblad.
  5. Die beste manier om ’n Somerkersfees te vier is met die kraakvars Steenberg 1682 Brut Chardonnay MCC. Dis beskikbaar by vooraanstaande winkels landwyd en word by die kelders verkoop teen R205 per bottel.
  6. En moenie van lekker Lindt vergeet nie! Gee (of eet self) vanjaar van hierdie heerlike bederfies van Lindt: Lindor Adventkalender 158 g vanaf R169,95; Nuwe Lindor Goue klapper, 87,5 g vanaf R59,95; Lindt teddiebeer-Adventkalender 172 g vanaf R169,95; Lindt-teddiebeertjie 100g vanaf R54.95.

Vir haar

Ons pragtige geskenkgids vir Kersfees 2019

  1. Sorbet Luxurious Salon Body bied ’n spesiale reeks lyfbotters, olies, lyfskrop-produkte en rome wat wetenskaplik ontwikkel is om spesifieke probleemareas op jou lyf te teiken. Beskikbaar by Clicks en Sorbet-winkels.
  2. Bederf iemand spesiaals (of jouself) met die Nimue DIY Home Facial Festive Kit – beskikbaar by alle salonne wat Nimue-produkte aanhou teen R700.
  3. Kira African Fine Jewellery se Intaba- en Kami-versamelings bestaan uit 14 stukke, beskikbaar in goud en silwer. Jy kan kies en keur uit die mooiste armbande, halssnoere en ringe. Loer hier vir pragtige geskenke en aandenkings.
  4. Om die feestyd behoorlik te vier, omhels die glans van Chanel en die betowerende wêreld van Jean-Paul Goude met vier beperkte uitgawe-aanbiedinge wat die ikoniese Chanel N°5 – fyngeur bevat. Beskikbaar by uitgesoekte Woolworths en Edgars-takke: N°5 Eau de parfum, N°5 l’Eau, Coco Mademoiselle Eau de parfum-geskenkstel;N°5 Eau de parfum Mini twist and spray, N°5 l’Eau – geskenkstel; N°5 Fragments d’Or; Geskenkstel  met Mini twist and spray N°5 Eau de parfum, N°5 l’Eau.
  5. Die nuwe 18 ct soliede goud- en diamant-juweelreeks is geskep deur Roxy Burger en Black Key Diamonds. Hierdie stukke bied eietydse en bekostigbare luuksheid en is hier beskikbaar.
  6. Hierdie vrolike handsakke word uit herwonne verpakkingsmateriaal gemaak! MyAfricanMum gebruik sjokolade-, koekies-, koeldrank-, en vrugte-verpakkingsmateriaal om die mooiste meesterwerke te skep wat perfek by jou styl sal pas. Loer hier vir meer inligting.
  7. Op soek na ’n lekker geskenk vir ’n modieuse jong vrou? Die Avon Scent Mix -reeks bestaan uit vier parfuums, naamlik Romantic Bouquet, Velvet Amber, Vibrant Fruity en Sparkly Citrus. Dié fyngeure word normaalweg teen R120 elk verkoop, maar hierdie feestyd word hierdie Avon-produkte teen R149 vir twee aangebied.
  8. Vir sensuele, sagte vel, is die Avon Encanto Irresistible -reeks perfek. Die bevat ’n stel elk van stortjel, lyfroom en handeroom teen R179.
  9. Burt’s Bees bied die heerlikste reeks natuurlike gesondheids- en skoonheidsprodukte. Lipsalwe vanaf R75 by Dis-Chem en Takealot.
  10. Burt’s Bees Lip Shimmers beskikbaar vanaf R99 by Dis-Chem en Takealot.
  11. Elegant! Cartier-horlosies beskikbaar by Elegance.
  12. Vichy Idéal Soleil-selfverbruiningsmiddel (vir gesig en lyf!) R265 per 100 ml-buisie, beskikbaar op hul webblad en by Clicks en Dis-Chem.
  13. Vichy Minéral 89 versterk jou vel se sperfunksie sodat dit besoedeling, stres en uitputting kan teenwerk. R450 vir 50 ml, beskikbaar op hul webblad en by Clicks en Dis-Chem.
  14. La Roche-Posay Anthelios Mist XL50+ SPF 50 teen R314 vir alle veltipes, beskikbaar by Dermastore
  15. La Roche-Posay Anthelios XL Anti-Shine Dry Touch Gel-Cream SPF50+ is ’n hoë-beskermingsformule vir die gesig. R252, beskikbaar by Dermastore
  16. MoroccanOil se heerlike sjampoe- en opknapper-reeks herstel jou hare sagkens met elke gebruik. Dit help jou hare om kleur beter te behou. Loer hier om te sien waar jy dit kan vind. Colour Continue-sjampoe: R375; Colour Continue-opknapper R460 en Colour Continue-sproei R400
  17. Rok, vanaf R3 399, Scotch and Soda – beskikbaar by Sandton City: 011 784 3233
  18. Hoed, vanaf R1 099, Scotch and Soda – beskikbaar by Sandton City: 011 784 3233
  19. Bloes, vanaf R2 399, Scotch and Soda – beskikbaar by Sandton City: 011 784 3233
  20. Swembroek, vanaf R1 599, Scotch and Soda – beskikbaar by Sandton City: 011 784 3233
  21. Broek, vanaf R2 199, Scotch and Soda – beskikbaar by Sandton City: 011 784 3233
  22. Baadjie, vanaf R4 399, Scotch and Soda – beskikbaar by Sandton City: 011 784 3233
  23. Die Holiday 2019-reeks van Pandora sluit wonder en nostalgie oop – beskikbaar by Pandora-winkels.

Vir hom

  1. Die ACE Collection bestaan uit die mooiste reeks van bekostigbare luukse-horlosies. Loer hier vir meer inligting
  2. Die Casio PRT-B50-reeks is die eerste in hul PRO TREK-reeks wat met slimfone kan skakel via die Pro Trek Connected-app. Vanaf R5 699. Klik hier om jou naaste verskaffer te vind.
  3. Dié pragtige Hermès Arceau-horlosie het kosbare hout-insetsels. Beskikbaar by Boutique Haute Horlogerie: 021 418 1889 of 011 325 4119
  4. Die AVON Black Suede Set for Him-stel bevat ’n hare- en lyfseep, anti-perspirant-reukweerder, lyfsproei en eau de toilette vir R199. Dié geure bestaan uit ’n mengsel van warm hout- en vars groen geure wat dit onweerstaanbaar maak. Hier beskikbaar.
  5. Verskeidenheid hoede, R790, Anthony Morato – 011 883 4012
  6. Toerits-sakkie, R1 590, Anthony Morato – 011 883 4012
  7. Rugsak, R2 590, Anthony Morato – 011 883 4012
  8. Baadjie, R3 990, Anthony Morato – 011 883 4012
  9. Hemp, R1 490, Anthony Morato – 011 883 4012
  10. Grys langmou-hemp, R549, Le Coq Sportif
  11. Wit tekkie, R1 849, Le Coq Sportif
  12. Grys tekkie, R1 149, Le Coq Sportif
  13. Olyfgroen tekkie, R1 499, Le Coq Sportif
  14. Alle sakke vanaf R1 999, Scotch and Soda – beskikbaar by Sandton City: 011 784 3233
  15. Alle gordels vanaf R1 199, Scotch and Soda – beskikbaar by Sandton City: 011 784 3233
  16. Alle beursies vanaf R899, Scotch and Soda – beskikbaar by Sandton City: 011 784 3233
  17. Swembroeke vanaf  R1 899, Scotch and Soda – beskikbaar by Sandton City: 011 784 3233
  18. Alle sokkies vanaf R499, Scotch and Soda – beskikbaar by Sandton City: 011 784 3233
  19. Sweetpaktop, R2 299, Scotch and Soda – beskikbaar by Sandton City: 011 784 3233
  20. Strandhandoek. R1 799, Scotch and Soda – beskikbaar by Sandton City: 011 784 323

Vir die kinders

Ons pragtige geskenkgids vir Kersfees 2019

  1. Eendjie Swimwear het die oulikste swemklere vir dogtertjies 2-5 jaar oud. Besoek hul webblad vir meer inligting en versamelingvoorskoue. Swembroeke vanaf R380.
  2. Strandsakkies vanaf R230, Eendjie Swimwear.
  3. Chicco maak geskenke gee maklik deurdat hulle seker maak dat hul geskenke vir al die fases van baba se ontwikkeling nie net vermaaklik is nie, maar ook opvoedkundig. Beskikbaar by BabyCity, BabiesRUs, Hamleys, Takealot, Lilliputs, Thekidzone.co.za, Loot.co.za en uitgesoekte Kids Emporium-winkels. Fase 1: Pasgebore en ouer: First dreams; Chicco
  4. Fase 2: Discoveries (3 maande en ouer): Baby sense; Chicco
  5. Fase 3: Learning to move with purpose (9 maande en ouer): Move ‘n Grow/ Fit & Fun; Chicco
  6. Fase 4: Expression through music (1 jaar en ouer): Happy music; Chicco
  7. Die Crazy Store het heelwat oulike, bekostigbare geskenke vir kinders – van klein bederfies tot speelgoed vir die kinders en Kersversierings. Die volgende is promosie-pryse wat geldig is tot 24 Desember 2019 by alle Crazy Store-takke. Tutu, R69,99, Crazy Store
  8. Battery-gedrewe trein, R199,99, Crazy Store
  9. Wheely-speelstelletjie, R99,99, Crazy Store
  10. Dokter-speelstel met houertjies, R149,99, Crazy Store
  11. Space Blaster-geweer, R199,99, Crazy Store
  12. Afstandbeheerde karretjie, R269,99, Crazy Store
  13. Speeltent, R249,99, Crazy Store
  14. Trok-stelletjie, R99,99, Crazy Store
  15. Eenhoring-sagte speelgoed, R199,99, Crazy Store
  16. Makro se Top Rated Toys – gekies deur kinders – het uiteindelik hulle Top 10 bekendgemaak – net betyds vir die feestyd! Beskikbaar by alle Makro-winkels. Furreal cubby the bear, R1 299, Makro.
  17. Drift Climber afstandbeheer-karretjie, R999, Makro
  18. Fury/Nitro afstandbeheer-karretjie, R1 499, Makro
  19. Helifury 360 Drone, R799, Makro
  20. I-play drifter pro, R1 249, Makro
  21. I-play smart doggie, R999, Makro
  22. I-play flexee sand, R89, Makro
  23. Smoby chef cake pops factory, R599, Makro
  24. Hotwheels corkscrew crash-speelstel, R1 199, Makro
  25. Lego Ninjago Spinjitsu Spinners, R149 – R299, Makro

Loer ook in ons Desember-uitgawe vir nog pragtige Kersgeskenke.

Loer ook hier vir heerlike Kersresepte

Nostalgiese spyskaart vir Kersfees

’n Kuierkos-Kersspyskaart

Laekoolhidraat-Kersspyskaart

’n Koue kos-Kersspyskaart

Spyskaart vir ’n vegetariese Kersete

Vingerhappies vir Kersfees (perfek vir ’n Kersfeespartytjie!)

Die lekkerste Kersfees-piekniek

Die 15 lekkerste nageregte wat jy vir Kersfees moet maak

Spogspyskaart vir Kersfees

Jy kan self die mooiste Kersversierings maak!

5 pragtige Kersversierings wat jy met plante kan maak

Laai die mooiste Kersfees-etikette af

Hoe om self Kersfeesklappers te maak

Jy kan self ’n Kerskous maak

Die mooiste Plaaskersfees-inspirasie

Maak self ’n Kerskrans

Maak jou eie Adventkalender

Maak jou eie geskenkdosies en Kerskouse

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Skop Swart Vrydag sterk af met MSI se beste aanbiedinge: Skootrekenaars vir speel en werk teen ongelooflike pryse!

Of jy op soek is na ’n kragtige skootrekenaar om meer as een taak mee…

12 hours Gelede

7 dinge wat jy moet weet om die regte matras te koop

Om ’n matras aan te skaf is een van die duurste beleggings wat jy sal…

14 hours Gelede

Blitsige roomys

Bestanddele   500 ml (2 k) gevriesde bessies 500 ml (2 k) volroom- Griekse jogurt…

15 hours Gelede

Ontmoet Herman Bosman – ‘Wie word ’n miljoenêr’ se heel eerste miljoenêr!

Iemand het uiteindelik kykNET se miljoenrandvraag op die gewilde vasvraprogram Wie word ’n miljoenêr? beantwoord.  …

16 hours Gelede

4 dapper stappe wat jy nou kan neem om gelukkiger te wees

Maak werk van dié kwessies en kry weer woema terug! #rrTussenOns

1 day Gelede

Mia le Roux onthul hoe vertigo haar deelname aan Mej. Heelal gefnuik het

Die huidige Mej. Suid-Afrika, Mia le Roux, het vandag in ’n video op sosiale media…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.