kategorieë: Bekendes

Ons is opgewonde oor: JAGVELD

Vandag gaan sy paaie kruis met Bosman, Baz, Jay, Boela, AJ en Piet. Bosman is die meesterbrein van die dwelmsindikaat, ’n psigopaat, wreed en gewelddadig. Baz en Jay is sy handlangers- moordenaars, monsters! AJ en Boela, bedorwe brokkies op soek na bekragtiging, is aan boord om ’n vinnige geldjie te maak in die kriminele onderwêreld. En dan is daar Piet, die swakkeling, wat bereid is om enige iets vir sy neef, Bosman, te doen.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Emma sien hoe hulle ’n moord pleeg, hulle sien haar en besef dat sy hulle gesien het. Nou jag hulle haar af soos ’n dier, maar hulle weet nie wie die meisie is waarna hulle soek nie. Niks gaan volgens plan nie, alles val uitmekaar uit (en vinnig). Aan die begin was hulle gedryf deur haat en wraak. Skielik, is dit vir oorlewing …

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

JAGVELD – rolverdeling:

• Leandie du Randt: Emma le Roux

• Neels van Jaarsveld: Bosman

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

• Tim Theron: Baz

• Bouwer Bosch: Jay

• Edwin van der Walt: Boela

• Luan Jacobs: Piet

• Danie Putter: AJ

• Tertius Meintjies: Jacques

Die hoogs verwagte nuwe Afrikaans aksie- en rillerfilm, JAGVELD (Afrikaans, met Engelse subtitels) – geskryf deur die bekende meester van die rillergenre, Deon  Meyer – sal vanaf 17 Maart 2017 in Suid-Afrika te sien wees op die grootskerm.

Volg JAGVELD op sosiale media:

Facebook (Jagveld): https://www.facebook.com/jagveld/

Facebook (Fresh Flieks): https://www.facebook.com/FreshFlieks/

Kyk gerus ook na die JAGVELD lokprent op:

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Kry katte en honde ook Alzheimersiekte?

Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…

11 hours Gelede

Hoe om die kleredragreëls op uitnodigings te verstaan

Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…

11 hours Gelede

Is jou kleinding se sintuie oor- of ondersensitief?

Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…

11 hours Gelede

Waatlemoen-pizza met gebraaide feta

Die nuwe (en gesonder!) pizza - in slaai-vorm!

11 hours Gelede

Bessiejellies

Genoeg vir 6 Bestanddele   625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…

12 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Len Muller oor sy passie vir musiek en sy gesin

Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…

13 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.