rooi rose intekening
Teken in of hernu jou intekening op die gedrukte weergawe vir net R 499, jy spaar R 220. Of teken in op die digitale weergawe vir R 220 en spaar 69%.
As ‘n intekenaar vir rooi rose ontvang jy 12 uitgawes van die tydskrif propvol inspirerende stories, heerlike resepte, en pragtige mode- en dekoridees. Plus, jy kry toegang tot eksklusiewe kompetisies!
Klik hier vir die aanbod.
Kiko Vitals Menopouse Balance
Gee vir Ma die geskenk van troos en verligting met hierdie aanvulling wat spesifiek gemaak is om perimenopouse en menopouse simptome aan te pak, en ‘n omvattende benadering bied om fisiese en emosionele veranderinge aan te spreek.
Beskikbaar by www.kikovitals.com teen R 490
Wys jou liefde met Moedersdaggeskenke van The Crazy Store
Van knus sokkies tot mikrogolfbare, sagte pantoffels, The Crazy Store se Moedersdag-reeks is gewaarborg jou ma se hart (en voete) warm te maak.
Ons gunstelinge van Woolworths
Vir haar huis:
Vir elke dag:
OUMA Beskuit
Soos die winter aanbreek, hou ‘n boks OUMA, die mees geliefde beskuit in Suid-Afrika, byderhand. Met hul krakerige tekstuur en heerlike smaak is dit die ideale doophappie om aan te smul tydens koue winterdae.
OUMA het 8 geure om van te kies, maar hierdie twee is ons gunstelinge:
OUMA Karringmelk en OUMA Caramel Dreams (hierdie nuutste innovasie is ‘n perfekte vennootskap tussen OUMA en YUM YUM-grondboontjiebotter. Gemaak met regte, krakerige karamelskyfies en YUM YUM-karamelgrondboontjiesmeer)
Dis beskikbaar teen R 56.99 (450g & 500g) en R 99.99 (1kg) by Pick n Pay, Spar, Shoprite en Checkers.
Divaglow Shimmer
Gee vir jou ma die geskenk van ‘n natuurlike, stralende gloed met Divaglow Shimmer, ‘n veelsydige highlighter vir lippe, wange en oë. Dis geformuleer met bestanddele wat jou vel sal voed en voeg ‘n subtiele glans by enige een se voorkoms.
Kry dit hier teen R 190.
Suki Suki Naturals Mango Butter
Bederf Ma se hare en vel met Suki Suki Naturals Mango Botter. Hierdie produk ruik soos heerlike, soet mango’s. Dit voed hare en laat dit blink en sag, terwyl dit ook droë velareas soos knieë, hakke en elmboë herstel en bevogtig. Dit is ‘n heerlike toevoeging tot Ma se selfversorgingsroetine en is geskik vir krullerige hare en droë vel, wat verseker dat sy bederf en gekoester sal voel.
Beskikbaar hier teen R 308.
Grills of Japan Shichirin (Tafelblad-rooster)
Hierdie nuwe Shichirin-rooster is ideaal vir tafelbladgebruik, binne en buite.
Die Shichirin is werklik gebou om te hou, maklik om skoon te maak en is ook draagbaar en gereed om te gaan net waar jou volgende reis jou neem.
Beskikbaar by Setamono Japanese Homeware
Lees ook: 10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!