Juicy Couture is in 1995 deur twee vroue gestig met ’n skrapse $200. Vandag is dit besig om vinnig in ’n wêreldwye multimiljoen-dollar handelsmerk omskep te word. Hul eerste alleenstaande winkel open in Junie 2015 in Melrose Arch in Johannesburg.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Kopers kan die handelsmerk se eksklusiewe fluweel-sweetpakke, vrouedrag, kinderdrag asook handsakke en vele meer aanskaf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Juicy Couture is ’n lekker, maar glansende modenaam en ’n gunstelling onder Hollywood-modebewustes. Hulle is veral bekend vir hul inovasie en ontwerp.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Maak seker jy maak ’n draai wanneer die winkel eersdaags open!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.