Ons het hierdie jaar besluit ons wil saam met julle, ons kliënte en getroue gehoor, werk om inkopies hierdie feestyd so maklik en seepglad as moontlik te maak. Ons aanlyn Kersgeskenkwinkel is op 15 November 2022 van stapel gestuur.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Die “mark” word in kategorieë verdeel sodat dit makliker is om te vind waarna jy soek terwyl jy direk na winkels se aanlyn winkels geneem word waar jy hope geskenkidees sal vind – alles vanaf die gemak van jou huis. Daar is ook pryse en geskenkpakke op die spel en dus moet jy gereeld ’n draai maak sodat jy dit nie misloop nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Hierdie jaar is besonders moeilik vir mense wat minderbevoorreg is. Daar is soveel waarvoor ons dankbaar kan wees. Ons het daarom spesiaal ’n afdeling bygesit waar jy geld direk aan ’n organisasie kan skenk wat belangrike en noodsaaklike werk in gemeenskappe doen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Kom ons maak hierdie feestyd besonders vir almal!
Besoek ons aanlyn Kersgeskenkwinkel.
Lees ook: Sorg vir jou gunsteling someritems
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.