Met ’n puik groep van 21 modeontwerpers soos Marianne Fassler, Ruald Rheeder, Stefania Morland, Suzaan Heyns en Fabiani was daar baie om te sien.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die modelle was spesifiek deur AFI gekies, insluitend Aymeline Valade wat een van die top 50 modelle in die wêreld is; die Angolese skoonheid Roberta Narciso wat ’n gunsteling in Parys, Milaan en New York Modeweek geword het en Grace Mahary, een van Victoria’s Secret se nuwe engele.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Jy kan nou jou gunstelingvoorkomste aanlyn koop! Saam met MBFWJ 2015 het AFI hul nuwe aanlynwinkel AFI PRIVÉ bekendgestel. Die winkel verskaf die internasionale modegemeenskap met eksklusiewe klere en bykomstighede van top Afrika-ontwerpers soos David Tlale, Ituen Basi, Taibo Bacar en Kooroo. Dit is ’n opwindende nuwe blootstelling vir Afrika!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Vir meer inligting besoek www.afiprive.com
Hier is ons gunstelingontwerpe van die MBFWJ 2015 loopplank:
Foto’s geneem deur Simon Deiner / SDR Photo
Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Hierdie webwerf gebruik koekies.