Die sangeres en Dreamgirls-ster Jennifer Hudson het betowerend gelyk by die 40ste People’s Choice Awards wat in die Nokia-teater in Los Angeles gehou is. Haar spierwit rok deur Kaufman Franco het haar nuwe, nog skraler figuur beklemtoon. Ons is ook mal oor haar hare, grimering en skoene.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Jennifer kry 10 uit 10 vir haar uitrusting!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Sy het weggestap met die Humanitêre-toekenning vir haar bydrae aan die Julian D. King Gift-stigting. Jennifer het die stigting saam met haar suster, Julia Hudson, opgerig ter ere van hul nefie Julian King wat vermoor is. Die doel van die stigting is om stabiliteit en positiewe ervarings aan kinders uit verskeie agtergronde te gee, sodat hulle gelukkige volwassenes vol selfvertroue kan word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Bron: Daily Mail
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Ons ♥ haar wit skoene en swart naellak.
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.