Ons diere & hul giere Episode 5: Wanneer moet jy sorg dat jou troeteldier by die veearts uitkom? DEEL 2 deur Ilse Salzwedel
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Ilse Salzwedel is ’n bekroonde joernalis en aanbieder.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Elke troeteldiereienaar vrees diarree, want dit kan die eerste teken wees van ‘n ernstige ongesteldheid en veroorsaak soms selfs ‘n dier se dood.
In hierdie gesprek bespreek dr. Didi Claassen, veterinêre patoloog en spesialis-veearts, ‘n paar oorsake van die toestand.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Sy bespreek ook moontlike behandelings, en gee raad oor wanneer jy jou troeteldier so gou moontlik by ‘n veearts moet kry.
Dr. Didi Claassen, ‘n veearts en spesialis veterinêre patoloog
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.