Ons diere & hul giere Episode 4: Wanneer moet jy sorg dat jou troeteldier by die veearts uitkom? deur Ilse Salzwedel
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
In hierdie episode gesels Dr. Didi Claassen, spesialis veterinêre patoloog en veearts van Pretoria, met Ilse Salzwedel oor troeteldier-noodgevalle.
Wanneer moet jy sorg dat jou troeteldier by die dokter uitkom? En is daar enige mens-medisyne wat jy met veiligheid vir jou troeteldier kan gee? Hoe gemaak met slangbyte, gif en bysteke? En wat kan jy by die huis of op pad doen om jou troeteldier se kans op oorlewing te vergroot?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Didi verduidelik ook die lewensbelangrike verskil tussen melkkoors en mastititis by teefhonde wat kort tevore ‘n werpsel kleintjies gehad het.
Dr. Didi Claassen, ‘n veearts en spesialis veterinêre patoloog
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.