Ons diere & hul giere Episode 4: Wanneer moet jy sorg dat jou troeteldier by die veearts uitkom? deur Ilse Salzwedel
Ons diere & hul giere Episode 4: Wanneer moet jy sorg dat jou troeteldier by die veearts uitkom?
In hierdie episode gesels Dr. Didi Claassen, spesialis veterinêre patoloog en veearts van Pretoria, met Ilse Salzwedel oor troeteldier-noodgevalle.
Wanneer moet jy sorg dat jou troeteldier by die dokter uitkom? En is daar enige mens-medisyne wat jy met veiligheid vir jou troeteldier kan gee? Hoe gemaak met slangbyte, gif en bysteke? En wat kan jy by die huis of op pad doen om jou troeteldier se kans op oorlewing te vergroot?
Didi verduidelik ook die lewensbelangrike verskil tussen melkkoors en mastititis by teefhonde wat kort tevore ‘n werpsel kleintjies gehad het.
Dr. Didi Claassen, ‘n veearts en spesialis veterinêre patoloog