Ons deel ons 5 gunstelingresepte vir sop. Klik op elke opskrif vir die resep.
Basiese hoender-en-groente-sop
Gebakte aartappel-en-knoffel-sop met krakerige aartappelskille
~
Een van die lekkerste dele van die winter is om verskillende soppe te maak en voor ’n kaggel aan te smul! Probeer hierdie vyf heerlike resepte deur kosredakteur, Vickie de Beer.Ons deel ons 5 gunstelingresepte vir sop. Klik op elke opskrif vir die resep.
Basiese hoender-en-groente-sop
Gebakte aartappel-en-knoffel-sop met krakerige aartappelskille