Raak jy moedeloos wanneer die krag net voor etenstyd afgaan? Hier is ’n paar idees:
Vergeet van elektrisiteit en braai ’n vleisie. Hierdie is ons gunsteling – Mexikaanse worsslaai
Slaai sonder moeite – Perske-mozzarella-en-parmaham-slaai
Gebruik ’n gasstofie en hou ’n kaasfondue
Braai ’n stukkie spek op ’n gasbraai en maak die beste toebroodjie
Hou dit lig met parmaham-en-papaja-stokkies