Deur Catherine Schenck. Hooffoto: SplashNews / Greatstock
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die jaarlikse Met-gala is ’n glansgeleentheid waar die wie’s-wie verskyn in interessante – soms pragtige en soms vreemde – ontwerpe.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Die Met-gala is in 1948 gestig om geld in te samel vir die Metropolitan Museum of Art in New York en alhoewel dit ’n effense gedaanteverwisseling oor die jare ondergaan het, bly dit steeds ’n sosiale instelling. Bekendes woon hierdie glansryke geleentheid by om fondse in te samel vir die museum en om hul nuutste uitstalling te open. Elke jaar is daar ’n tema wat verwant is aan die nuutste uitstalling en bywoners word aangemoedig om volgens hierdie tema aan te trek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Hierdie jaar se tema is Heavenly Bodies: Fashion and the Catholic Imagination, wat die Met se nuutste uitstalling is.
Ons het ons gunstelinge by hierdie geleentheid gekies:
Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.