rooi rose-kosredakteur, Vickie de Beer, deel haar 5 beste laekoolhidraat-bakresepte uit The Low Carb Solution For Diabetics deur Vickie de Beer en Kath Megaw (Quivertree).
1. Amandel-en-jogurt-plaatkoekies. Klik hier vir die resep
2. Laekoolhidraat-beskuit. Klik hier vir die resep
3. Frambooskolwyntjies. Klik hier vir die resep
4. Laekoolhidraat-kaaskoek. Klik hier vir die resep
5. Laekoolhidraat-quiche. Klik hier vir die resep
Probeer ook ons 5 heerlike resepte vir laekoolhidraat-aandetes. Klik hier