kategorieë: TrendsMode

Ons 10 gunstelingrokke by Oscars 2015

Ons hou veral van Lupita Nyong’o se rok met pêrel-detail wat herinner aan ons trend vir Maart – Die prag van pêrels (bl. 20). Kyk ook hier na ons pragtige Pinterest-bord propvol pêrel-inspirasie. En Elie Saab se rokke maak altyd ons harte sag. Jennifer Lopez se romantiese rok is sag en vroulik, terwyl Emma Stone se geel rok die oog behoorlik gesteel het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

1. Jennifer Lopez

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

2. Emma Stone

3. Reese Witherspoon

4. Lupita Nyong’o

5. Jamie Chung

6. Naomi Watts

7. Behati Prinsloo

8. Felicity Jones

9. Scarlett Johansson

10. Jessica Chastain
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

1 day Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.