Ons hou veral van Lupita Nyong’o se rok met pêrel-detail wat herinner aan ons trend vir Maart – Die prag van pêrels (bl. 20). Kyk ook hier na ons pragtige Pinterest-bord propvol pêrel-inspirasie. En Elie Saab se rokke maak altyd ons harte sag. Jennifer Lopez se romantiese rok is sag en vroulik, terwyl Emma Stone se geel rok die oog behoorlik gesteel het.
1. Jennifer Lopez
2. Emma Stone
3. Reese Witherspoon
4. Lupita Nyong’o
5. Jamie Chung
6. Naomi Watts
7. Behati Prinsloo
8. Felicity Jones
9. Scarlett Johansson
10. Jessica Chastain