Dis Avon Justine iThemba se vyfde jaarlikse Vrouedag, ’n geldinsamelingsgeleentheid ten bate van Look Good … Feel Better, ’n organisasie wat op ’n praktiese wyse kankerlyers ondersteun. Tydens verlede jaar se funksie is nagenoeg R150 000 ingesamel!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Koop jou kaartjie en neem deel aan die veiling wat op die dag van die geselligheid aangebied word. By ’n iThemba-stalletjie kan jy spesiale pienk produkte koop, onder meer oorbelle en ’n juweleboksie wat iThemba sal help om met hul werk voort te gaan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }In vandeesweek se episode het glanssjef Bertus Basson en koskenner Kobus Botha met nog ’n…
Hierdie bruintjie-kolwyntjie-resep is baie maklik en regtig smullekker! Deur Vickie de Beer
Sandi Schultz verras weer in Diepe Waters (kykNET, DStv kanaal 144), maar dié keer as…
Rob Hersov is vir sommige ’n held, en vir ander ’n omstrede figuur as gevolg…
Deur Maretha Botes. Foto’s: Hanneri de Wet Wanneer Schané Fouché (32) haar hare…
Hierdie webwerf gebruik koekies.