Onder R500: Jan Tuisbly se klerekas deur Bea Lingenfelder
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Die beste deel is dat jy alles aanlyn kan bestel!
Lees ook: 13 dinge wat jy kan doen tydens “social distancing” as gevolg van die Corona-virus
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
’n Trui van ligte breistof is perfek vir daardie dae met die tussen-in weer. Dit gooi gemaklik oor en pas by die meeste uitrustings, aangesien jy dit informeel of meer formeel kan aanvul met bykomstighede. Hierdie is ’n gunsteling vir ’n gemaklike tog stylvolle voorkoms en sal jou nie te bonkig laat voel nie.
Lees ook: Beskerm jouself en ander teen COVID-19
6 rokke wat jy nou moet koop – en regdeur die jaar sal kan dra!
Woolworths (R399)
Met die dat die athleisure styl gewild bly, is ’n sweetpakbroek die beste item vir binne en buite die huis. In hierdie geval hoef jy jou nie op te kikker met moderne hakke nie, maar kan jy ewe gemaklik op jou rusbank opvang met jou gunsteling TV-reekse en daarna vinnig ’n draai by die winkels maak. Hou hierdie styl sportief met ’n trui of top wat ’n ooreenstemmende kleurskema het.
Lees ook: Die verskil tussen verkoue, griep en COVID-19
Wat jy moet weet voor jy gaatjies vir oorringe kry
Woolworths (R350.00)
Met ’n gemaklike paar tekkies kan jy enige taak aanpak! Kies ’n klassieke kleur soos wit, beige of bloospienk sodat dit inpas by die meerderheid van jou uitrustings. As jy iemand is wat graag met style eksperimenteer, speel rond met unieke patrone en kleure om aandag te trek. Probeer die res van jou voorkoms dan subtiel te hou. Die belangrikste bly egter: maak altyd seker dat dit gemaklik is.
Lees ook: 10 hekel- en breipatrone om nou te maak
’n Nuwe voorkoms – eksperimenteer met kleur en tekstuur
Truworths (R420) Jan Tuisbly se klerekas
Wat is gemak sonder jou betroubare T-hemp? Dit is altyd ’n aanwins om een (of twee of drie) staatmaker-T-hemde in jou kas te hê. Jy kan dit onder baadjies, by rompe, onder rokke of selfs as slaapklere dra! Trek jou sweetpakbroek uit, jou jeans aan en siedaar, jy’s reg om die huis te verlaat. ’n Klassieke wit hemp met ’n oulike slagspreuk of grafiese ontwerp gee daaardie unieke gevoel aan jou voorkoms.
Lees ook: Die 5 beste oefeninge wat jy by die huis kan doen
5 bra’s wat jou lewe sal verander
Truworths (R270)
Die Jan Tuisbly-tema is nie voltooi sonder ’n lekker bonkige top nie. Die sportstyl is ’n gunsteling, omdat dit inpas by die athleisure voorkoms. Met hierdie styl is daar ook nie iets soos té bonkig nie, omdat dit juis die doel van die top is. Kies ’n grootte wat jou toelaat om ’n toppie of T-hemp daaronder te dra sodat jy dit kan uittrek wanneer die weer warmer raak. As jy nie ’n groot aanhanger is van ’n bonkige styl nie, kan jy die top verruil vir ’n meer modieuse trui.
Lees ook: ’n Nuwe voorkoms – grys en glansryk
Zara (R319) Jan Tuisbly se klerekas
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.