Michel Herbelin is voortdurend besig om horlosies te skep wat die dinamiese aard van horlosie-ontwerptendense weerspieël.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ontwerptendense begin al meer invloed dra, maar een element wat telkens sy opwagting maak, is kleur. Een van die eerste goed waarna ons kyk wanneer ons nuwe kledingstukke of bykomstighede kies, is sekerlik kleur.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Dit is kleur wat jou karakter en gemoedstoestand weerspieël, veral in ’n horlosie wat jou gemoed met twee maklike “klikke” kan komplementeer.
Wat beteken kleur vir jou?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die Michel Herbelin Antares-reeks laat jou die keuse maak
Michel Herbelin bring die kreatiewe, kunstige en partykeer emosioneel chaotiese persoonlikheid van die Franse byeen en kombineer dit met die struktuur van die Switsers om die perfekte balans van ontwerp te gee.
Antares-ontwerp gaan daaroor om die individu gelukkig te maak, want dis
Kleur kan by jou gemoed vir die dag pas en emosioneel inskakel met wie jy is.
Dit word duidelik in ons Antares-versameling propvol kleur en pret weerspieël.
Bykomende horlosiekenmerke van die gepatenteerde bandjie-ruil-stelsel sluit in Switserse kwartsbeweging, krapbestande saffierkristal, waterbestand tot 50 m en ’n pragtige gespe.
Al ons versamelings omarm verbeelding en emosie – ontwerp vir die individu
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.