Serves:Genoeg vir 2. (Serves 2) Nutrition facts:200 calories20 grams fat
Ingredients
60 g (¼ k) mascarponekaas
15 ml (1 e) tiemieblaartjies
3 eiers, geskei
30 ml (2 e) room
sout en gemaalde swartpeper
30 ml (2 e) botter
’n groot hand vol gemengde sampioene
15 ml (1 e) gerasperde parmesaan
growwe brood vir opdiening
English recipe
60 g (¼ cup) mascarpone cheese
15 ml (1 tbsp) thyme leaves
3 eggs, separated
30 ml (2 tablespoons) cream
salt and ground black pepper
30 ml (2 tbsp) butter
A large handful of mixed mushrooms
15 ml (1 tbsp) grated Parmesan cheese
coarse bread for serving
Instructions
1 Meng die mascarpone en tiemie en hou eenkant. 2 Meng die eiergele en room en geur met sout en swartpeper. Klits die eierwitte tot stywe punte vorm. Vou die eierwitte by die eiergele in. 3 Verhit 15 ml (1 e) van die botter en braai die sampioene daarin tot goudbruin. 4 Verhit ’n kleefwerende braaipan en smelt die oorblywende botter daarin. 5 Gooi die eiermengsel in die warm braaipan en braai vir 4 min. Verlaag die hitte tot matig en skep die mascarpone en tiemie op een helfte van die omelet. 6 Skep die sampioene in en bedek met parmesaankaas. 7 Vou die een helfte van die omelet met ’n groot eierspaan oor. Keer uit en sit met growwe brood voor. English recipe
1 Mix the mascarpone and thyme and set aside. 2 Mix the egg yolks and cream and season with salt and pepper. Beat the egg whites until stiff peaks form. Fold the egg whites into the yolks. 3 Heat 15 ml (1 tbsp) of the butter and fry the mushrooms in it until golden brown. 4 Heat a non-stick frying pan and melt the remaining butter. 5 Pour the egg mixture into the hot pan and cook for 4 minutes. Reduce the heat to moderate and create the mascarpone and thyme on one half of the omelet. 6 Spoon the mushrooms and top with Parmesan cheese. 7 Fold one half of the omelet over with a large spatula. Turn out and serve with coarse bread.