Omelet met sampioen-en-parmesaan-vulsel
Ingredients
- 60 g (¼ k) mascarponekaas
- 15 ml (1 e) tiemieblaartjies
- 3 eiers, geskei
- 30 ml (2 e) room
- sout en gemaalde swartpeper
- 30 ml (2 e) botter
- ’n groot hand vol gemengde sampioene
- 15 ml (1 e) gerasperde parmesaan
- growwe brood vir opdiening
- English recipe
- 60 g (¼ cup) mascarpone cheese
- 15 ml (1 tbsp) thyme leaves
- 3 eggs, separated
- 30 ml (2 tablespoons) cream
- salt and ground black pepper
- 30 ml (2 tbsp) butter
- A large handful of mixed mushrooms
- 15 ml (1 tbsp) grated Parmesan cheese
- coarse bread for serving
Instructions
1 Meng die mascarpone en tiemie en hou eenkant.
2 Meng die eiergele en room en geur met sout en swartpeper. Klits die eierwitte tot stywe punte vorm. Vou die eierwitte by die eiergele in.
3 Verhit 15 ml (1 e) van die botter en braai die sampioene daarin tot goudbruin.
4 Verhit ’n kleefwerende braaipan en smelt die oorblywende botter daarin.
5 Gooi die eiermengsel in die warm braaipan en braai vir 4 min. Verlaag die hitte tot matig en skep die mascarpone en tiemie op een helfte van die omelet.
6 Skep die sampioene in en bedek met parmesaankaas.
7 Vou die een helfte van die omelet met ’n groot eierspaan oor. Keer uit en sit met growwe brood voor.
English recipe
1 Mix the mascarpone and thyme and set aside.
2 Mix the egg yolks and cream and season with salt and pepper. Beat the egg whites until stiff peaks form. Fold the egg whites into the yolks.
3 Heat 15 ml (1 tbsp) of the butter and fry the mushrooms in it until golden brown.
4 Heat a non-stick frying pan and melt the remaining butter.
5 Pour the egg mixture into the hot pan and cook for 4 minutes. Reduce the heat to moderate and create the mascarpone and thyme on one half of the omelet.
6 Spoon the mushrooms and top with Parmesan cheese.
7 Fold one half of the omelet over with a large spatula. Turn out and serve with coarse bread.