Deesdae is dit mode om funksionele maar ook modieuse oefendrag te dra. Vroue sal ’n oefensessie in die gimnasium doen in ’n sportbra wat gemaak is om mee te hardloop, ’n oefenbaadjie en dan hardloop- of oefentekkkies dra. Sodra jy klaar geoefen het, trek jy ’n modieuse oefen-baadjie aan, en jy kan die dorp invaar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Dit hang verseker af van watter aktiwiteit(e) jy gaan doen met die sportdrag, maar dit is noodsaaklik om ’n goeie sportbra aan te skaf. Afhangende van jou aktiwiteit, kies ’n bra met lae, middelmatige of hoë ondersteuning, om by dit aan te pas. Dit is ook belangrik om die regte tekkies te dra om beserings te voorkom. Indien jy onseker is oor watter skoene jy moet kies, kan jy ’n tegniese verteenwoordiger van Adidas in jou streek kontak vir hulp:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Kaapstad
Richard Elliot- richard@captivateactivations.co.za
Durban
Jade Wilkinson- jadew@captivateactivations.co.za
Johannesburg
Fabio Pais- fabiop@captivateactivations.co.za
Pretoria
Anthony Charalambous- anthonyc@captivateactivations.co.za
Maak seker dat jy jou klere ordentlike was ná elke gebruik en maak seker om die was-instruksies op die etiket van die kledingstuk te lees om ’n langer leeftyd vir jou klere te verseker!
Soos reeds genoem, word sportdrag deesdae so ontwerp dat dit nie net funksioneel is nie, maar ook modieus en dit word toegepas op die materiaal, snit, afwerking én kleur. Vroue wil nie net goed voel terwyl hulle oefen nie, maar ook goed lyk. Oefen-kamaste is deesdae baie gewild en vleiend vir alle vorms en groottes.
’n Mens kan enige tyd op sportdrag spaar as jy weet waarvan jy hou en wat jou goed laat voel, maar die regte bra is van kardinale belang. Kry dus die beste een wat jy kan! Skoene is ook, soos vroeër genoem, super belangrik en ’n mens moet seker maak dat jy die regte tegnologie het om jou te ondersteun vir die oefening en aktiwiteite wat jy doen.
Ek dink die styl is net moeilik om te dra as ’n mens te veel daaroor gaan dink. Sport Lux staan bekend as ’n eenvoudige tendens waar sportdrag deel word van jou alle daaglikse klerekas. Die geheim is om dit eenvoudig te hou en te fokus op skoon lyne, snitte en kleure en om te speel met die teksture van jou uitrusting. ’n Goeie paar skoene in ’n neutrale kleur is ’n goeie manier om jou uitrusting saam te bind.
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.