Op Saterdag, 8 April 2017 vanaf 7:00 gaan duisende bergfietsryers by die Big Red Barn (Irene, Pretoria) saam met hul gesinne saamtrek vir die eerste Off the Beat ’n Track-bergfietswedren wat deur Tracker en Jacaranda FM aangebied word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Wayne de Nobrega, hoofuitvoerende beampte van Tracker, sê Suid-Afrika is ’n pragtige land en elke burger het die reg om die skoonheid te ontdek en om onvergeetlike oomblikke in die natuur te beleef. Dit is hoekom sy maatskappy trots is om saam met Jacaranda FM ’n veilige en opwindende bergfietswedren en musiekfees vir families aan te bied.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Die roetes wissel van 2 km tot 50 km en gesinslede van alle ouderdomme (van kleuters tot ervare fietsryers) kan deelneem. Gesinne kan piekniek hou en die musiek van Beatenberg (hooffoto), Majozi en Rubber Duc geniet.
Kevin Fine, besturende direkteur van Jacaranda FM sê: “Hierdie gebeurtenis kombineer musiek, familiepret en sport.”
Besoek www.jacarandafm.com om kaartjies te koop.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.