Oesters met rooiwynasyn-vinaigrette
Serves: Genoeg vir 6-8
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Instructions
Al hou jy nie van oesters nie, sal jy aan hierdie happie smul.
8 vars oesters, oopgemaak en losgewikkel in die skulp
1 rooi ui, geskil en baie fyn gekap
125 ml rooiwynasyn
1 Meng die rooi ui en asyn en hou eenkant.
2 Bedruip elke oester net voor opdiening met die sous.
Rooi Rose