Weet jy hoe maklik is dit om by die werk te oefen? Of doen jy dit reeds? As jy ’n paar slegte gewoontes afleer en jou daaglikse roetine aanpas, kan jou energie- en stresvlakke baat vind daarby.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
5 wenke om by die werk te oefen
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
1. 10 000 tree ’n dag (1 uur, 40 min se stap) is genoeg om vir jou energie te gee én dit verlaag jou risiko op ernstige gesondheidsprobleme soos hartsiekte en beroerte. Begin deur jou kar in die verste parkeerspasie te parkeer, neem die trappe in plaas van die hysbak en maak doelbewus gebruik van ’n badkamer op ’n ander vloer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }2. Sit op ’n oefenbal in plaas van ’n stoel. Die bal sal jou maagspiere en rug versterk, en jy sal aan jou postuur werk sonder dat jy dit weet.
3. Stel ’n alarm vir elke uur wat jou sal herinner om op te staan en te beweeg. Selfs al strek jy net jou arms of haal diep asem vir ’n paar minute. Jy sal meer wakker voel deur die loop van die dag.
4. Stap na kollegas en lewer so dokumente of boodskappe af.
5. Stap na ’n winkelsentrum gedurende etenstyd of parkeer jou kar in die teenoorgestelde rigting van ’n eetplek.
Bron: Nestlé SA
Lees ook: 5 redes waarom rooibos jou dermgesondheid en immuniteit hierdie winter kan verbeter
Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…
Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…
Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.