kategorieë: Bekendes

Nuwe musiekgroep, DECA, se eerste musiekvideo

DECA se debuutalbum, Black Sails, beloof om nie teleur te stel nie. Die nuwe album is ’n mengsel van instrumentele-, pop-, folk- en Ierse musiek. Die hooffokus is die viool, met sterk ondersteuning deur die akoestiese kitaar,” vertel hulle. “Die CD is ’n kombinasie van vinnige, opgewekte deuntjies en stadiger, strelende snitte. Dit sluit ’n paar nuwe en ander gewilde treffers in.”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die duo bestaan uit ervare musikante, Herman Steyn (op die viool) en Douw Steyn (kitaar) wat saam al meer as ses-en-twintig jaar se ondervinding in die musiekbedryf het. Hulle is ook die eienaars van die platemaatskappy, Son Records, wat in 2015 gestig is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Black Sails is geskryf deur DECA en hulle wou ’n seerower-gevoel met die lied skep.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die konsep vir die video was om ’n gevoel te skep van verwoesting (soos wanneer seerowers ’n dorp binnevaar) en die kyker sien die twee musikante nadat alles afgebrand is. Ons wou die seerower-lied in ’n meer kontemporêre raamwerk plaas. Die dame aan die begin en die einde van die video is daar om ’n oop subteks te skep. Sy het iets daarmee te doen maar die kyker weet nie mooi wat nie. Ons los dit oop vir die kyker se eie interpretasie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Kyk hier na ’n eksklusiewe agter-die-skerms kykie van die video

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

6 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

7 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

7 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

7 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

1 week Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.