Die boyfriend jeans, 70’s geïnspireerde uitklokbroeke en meer ontspanne style is oral te sien. Tog is ons dikwels nog huiwerig om die ‘nuwe’ styl te dra, seker omdat daar te veel herinneringe van onvleiende wyepyp broeke uit die verlede is, wat jou meer soos ’n tent laat voel as ’n persoon. Miskien is nuwe-lengte broeke iets vir jou?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Die nuwe-lengte broek staan bekend as Culottes of die enkel-lengte broek. Die geheim van die nuwe-lengte broek is natuurlik die lengte en jy moet een kies wat spesifiek by jou pas. So tipe broek is die vleiendste wanneer dit op die maerste deel van jou been sny – vir die meeste vroue is dit reg bo jou enkel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Sodra jy ’n paar gevind het wat vir jou op die regte plek sny, is dit die regte broek vir jou. Jy sal dit met plat skoene of hoëhakke kan dra.
Probeer ’n nuwe-lengte broek met ’n paar enkelstewels. Hierdie is ons gunstelinge!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Of vir ’n informele, sjiek voorkoms, dra dit so:
Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…
Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…
Genoeg vir 8 Bestanddele Tertdeeg 375 g koekmeel 2,5 ml (½…
In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…
Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi …
Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…
Hierdie webwerf gebruik koekies.