Nuwe oorringe? Pasop vir hierdie foute! deur Bea Lingenfelder. Hooffoto: pexels
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Kristin Weixelbaumer van Black Betty gee vir ons ‘n paar wenke oor oorringe, as jy dalk nog wik en weeg oor daardie gaatjies …
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Baie van ons het hierdie “geskenk” kleintyd by ons ma, tannie of ‘n sussie gekry, en hulle het help toesien dat die oorlel nie ontsteek nie. ‘n Mens moet die lel maar goed dophou omdat dit ’n baie delikate liggaamsdeel is. Swaar oorringe, die verkeerde metaal, of ’n onverwagse haakplek, kan veroorsaak dat die oor ontsteek.
Ons wys jou wat jy moet weet voordat jy gaatjies kry, en wat om te doen om dit skoon en gesond te hou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Doen navorsing oor die prosedure voor jy gaatjies laat deursteek. Maak seker jy weet wat om te verwag en wat om agterna te doen.
Lees ook: Sorg só vir jou gunsteling-somersklere
Lees ook: Ken jou liggaamsvorm en vlei jou figuur
Is dit seer?
Om iets deur jou liggaam te steek gaan seer wees, maar die oorlel is een van die dele waar dit nie so pynlik is nie. Daar is selfs verskillende pyngrade óp jou oor. Die oorlel is byvoorbeeld minder gevoelig as kraakbeen.
Lees ook: Hierdie modefoute laat jou slordig lyk
Wanneer kan ek my oorringe begin wissel?
Die algemene aanbeveling is dat jy nie jou oorringe voor ses weke moet wissel nie – dis hoe lank dit neem voor die ore heeltemal gesond is. Daar is altyd uitsonderings, en jou liggaam kan vinniger of stadiger genees.
Lees ook: Verleng jou gunsteling-jeans se lewe
Kan ek kostuumjuwele dra?
Sommige mense is meer sensitief as ander. Daarom kan party van ons kostuumoorringe dra en ander nie. Daar is ongelukkig nie ’n spesifieke toets om dit vooraf te bepaal nie. Die enigste manier om vas te stel is om verskillende metale te probeer. As die oor ná ‘n rukkie geïrriteerd is, is dit dalk wys om die oorringe liefs uit te haal om ontsteking te voorkom.
Lees ook: 5 vinnige modetruuks om enige uitrusting af te rond
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.