kategorieë: Ontspanning

Nuwe fliek mik vir Hollywood

Leading Lady is ’n liefdesverhaal wat op twee kontinente afspeel. Daar word tans gewerk aan die naproduksie-fase van die fliek en dit word binnekort internasionaal vrygestel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Plaaslike bekendes soos Bok van Blerk en Brümilda van Rensburg deel die skerm met internasionale sterre soos die Ierse aktrise, Katie McGrath (Dracula, Merlin), en die Hollywoodse akteur, Gil Bellows (Ally McBeal, Shawshank Redemption).

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Waaroor handel Leading Lady?

Dit vertel die verhaal van ’n jong opkomende Britse aktrise, Jodi Rutherford, wat Kobus Willemse, ’n boer van Brandfort, oorreed om haar te help om voor te berei vir die uitdagende rol as ’n Afrikaanse oorlogsheldin in ’n Hollywoodse rolprent. In ruil daarvoor kry sy die geleentheid om die jaarlikse konsert op Willemse se plaas te reël en die regie te behartig. Jodi se interaksie met die bekoorlike dorpie Brandfort en sy inwoners, asook die hardekwas Kobus, leer haar dat daar meer is in die lewe as bloot net Hollywood met sy ligte, kameras en aksie! …Of is daar?

Lees meer hier:

Webblad: www.leadingladymovie.com
Facebook: www.facebook.com/filmleadinglady
Twitter: @filmleadinglady

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Twee karakters, een aktrise: Sandi Schultz se mees uitdagende rol tot nou toe

Sandi Schultz verras weer in Diepe Waters (kykNET, DStv kanaal 144), maar dié keer as…

19 hours Gelede

Romerige hoenderlasagne

Deur Vickie de Beer. Foto deur CRPhotographic

20 hours Gelede

Rob Hersov op ‘Laataand by Rian’: “Raak van sosialistiese- en rasgedrewe wetgewing ontslae”

Rob Hersov is vir sommige ’n held, en vir ander ’n omstrede figuur as gevolg…

23 hours Gelede

Schané Fouché: Skoonheid wat straal

Deur Maretha Botes. Foto’s: Hanneri de Wet           Wanneer Schané Fouché (32) haar hare…

24 hours Gelede

Lieflike Lika verjaar! “My ma is die perfekte rolmodel, sy voel vere van wat ander van haar dink”

Deur Maretta Bellingan Foto's, hare en grimering: Willem Botha & Willem Botha Beauty    …

1 day Gelede

Hoe weet jy jy het nierskade?

Die meeste van ons het twee niere. Elke nier het meer as vyf keer die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.