Hierdie emoji’s gaan ’n deel van die Unicode 9, die sisteem waarop standaard simbole op iPhone en Android-toestelle gebruik word, uitmaak. Hoewel dié toevoegings nog nie bruikbaar is nie, is dit reeds op Emojipedia vrygestel vir gebruikers om te aanskou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Spek-liefhebbers gaan veral mal wees oor dié spek-emoji.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die dansende vrou in die swierige rooi rok gaan eindelik ’n lewensmaat kry.
Selfs die ‘selfie’ het ’n emoji gekry!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Oupa Uil is ook nie te oud vir sy eie emoticon nie.
Diegene met ’n fobie vir narre gaan liefs dié emoji moet vermy.
Jy beter nie jok nie! Anders wag daar spesiaal ’n emoticon vir jou.
Breek die nuus met dié oulike emoji van ’n swanger vroutjie.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.