Finaliste in die nuutskeppingkompetisie van RSG en die WAT (Woordeboek van die Afrikaanse Taal) 2015:
Die algehele wenner was: kieriekorting
Die dagwenners was: glansgans, kermderm, mooiplooi, kieriekorting en giggelgras
Bakkiebrakkie – Plaashond wat oral saamry
Draaibraai – rotisserie
Emosiedosie – memory box
Fotofnuik – photo bomb
Giggelgras – dagga
Glansgans – Celebrity
Goeterjasies – gadgets
Katelkletsies – pillow talk
Kermderm – iemand wat baie kla
Kieriekorting – pensioenarisafslag
Kooivlooi – laatslaper
Krapvraag – RSG se kontensieuse vraag vir die dag se bespreking
Kraterflaters – Epic fails, soos op YouTube
Kruipnuus – bewegende nuusstrokie onderaan die TV-skerm
Langarm – remote control
Luskus – love bite
Mooiplooi – cleavage
Natuurbuurt – Nature Estate
Planeetperd – globe trotter
Souspot – Jackpot
Straatparaat – streetwise
Takstermiet – iets wat belastinggeld opvreet
Tolbosromanse – warrelwindromanse
Warsender – Jammer
Wolkpos – WhatsApp en ander sosiale platforms