The FoxBox in Kaapstad is ’n mobiele pop-up naeldiens wat manikuur- en pedikuur-behandelings by jou huis of kantoor doen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
The FoxBox doen ook vertroetel-partytjies en korporatiewe funksies – ideaal vir wanneer jy kliënte of werknemers met ’n mani of pedi wil bederf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }The FoxBox se terapeute maak gebruik van Essie, CND Vinylux, Morgan Taylor en Gelish-produkte.
Die eienaars, Tove de Chazal en Emma Gallo, glo daaraan om vroue te bemagtig en lei The FoxBox-vrouens uit ongegoede gebiede op om vir die span te werk. Verder skenk hulle R5 van elke behandeling aan die Saartjie Baartman Centre for Women and Children.
The FoxBox se doel is om vir dames die perfekte manikuur te gee, in minimum tyd met puik diens. Jy hoef nie meer te bekommer oor sit en wag by die salon of selfs vir parkering nie.
Hoekom dop studente? Of eintlik belangriker: wat laat hulle slaag? Genoeg breinselle en baie ure…
Beste, maklikste sjokoladekoek! Maak 1 groot of 2 middelslagkoeke Bestanddele 500…
Genoeg vir 5 stafies. Bestanddele 2 velle ryspapier 125 ml (½ k) heuning…
Baie van ons het verlede jaar ‘n klomp lesse geleer het, maar dit beteken nie…
Koop 12 goeie varkworsies en druk die vleis uit die derms vir vinnige frikkadelle. …
Wanneer jou selfvertroue wankel en jy jou glans verloor, kan ’n bietjie hulp van kundiges…
Hierdie webwerf gebruik koekies.