Eintlik Nogal Baie is gebaseer op ’n draaiboek, naamlik Ally, met karakters geskep deur Jarrod de Jong.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }“Die storie handel oor Jay van Niekerk (André Lötter), ’n aantreklike, maar teruggetrokke strokiesboek-animeerder wat sy lewe baie deeglik onder beheer het. Hy kom egter voor ’n kruispad te staan en wanneer hy vir Ally (Marisa Drummond) ontmoet met haar oorbeskermde pa en eks- kêrel, word sy lewe op die mees dramatiese wyse vir altyd verander. Kykers moet genoeg sneusdoekies byderhand hou wanneer hulle die film gaan kyk,” sê Jarred de Jong, een van die skrywers.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die rolverdeling sluit bekende name soos André Lötter, Marisa Drummond, Zak Hendrikz, Ashmund Martin, Elsabé Daneel, Anton Dekker, Susanne Beyers, Themsi Times en Hein de Vries in.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die fliek is geskryf deur Jarrod de Jong en Pieter Oosthuizen en vervaardig deur Jarrod de Jong. Die regie is behartig deur Jacques Brand (van The Blanket en Die Laaste Ure).
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Eintlik Nogal Baie is ook vanjaar by die kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai vertoon.
Kyk na die lokprent hier:
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.