Die spyskaart
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Besluit eers hoeveel gaste jy wil nooi voor jy op die spyskaart besluit. Hoe meer mense jy nooi, hoe makliker moet jou spyskaart wees. Hou ook die tipe gaste en die seisoen in gedagte wanneer jy ’n spyskaart kies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Waar?
Waar jy jou partytjie gaan hou, hang af van die tipe partytjie, die weer, die hoeveelheid gaste en jou begroting. Wees bereid om ’n paar meubelstukke rond te skuif. Dek sommer ’n lang tafel in die gang. As ruimte ’n probleem is, omskep ’n ander vertrek in ’n kroeg. Bedien die verwelkomingsdrankies in die somer op jou stoep of patio
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Kry hulp
Vir elke twintig gaste het jy een kelner nodig. As jou kinders oud genoeg is, span hulle sommer in. Indien jy meer gaste het, kan jy die pligte verdeel. Kry een persoon wat die drankies bedien en een wat die kos bedien.
Sonde met die bureStel die bure in kennis dat jy ’n partytjie gaan hou. Gaan lewer ’n bos blomme of bottel wyn af met ’n geskatte tyd van wanneer die partytjie sal klaarmaak.
’n Krisis
As die hoofgereg ’n mislukking is, koop vis en tjips. Sit dit voor in koerantpapier met suurlemoenwiggies en mayonnaise. Anders kan jy jou beste pastagereg aanmekaarslaan. En jy kan steeds die sjampanje skink. Onthou, die saamwees en kuier is baie belangriker as ’n perfekte driegangete.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.