Nostalgiese spyskaart vir Kersfees deur Vickie de Beer. Bygestaan deur Julia van Marseveen en Jana van Sittert. Foto’s: CRPhotographic.
Nostalgiese spyskaart vir Kersfees
Oorlaai ’n kuiertafel met die lekkernye wat jy gemaak het: mooi kransbrode, ingemaakte vye en pere, pruimblatjang en ’n lieflike eend-en-lemoenterrien. Rond jou feestafel met ’n verskeidenheid kase af.
Voorgereg
Eend-en-lemoenterrien
Olyfolie-kransbrode
Hoofgereg
Asemrowende varkrol met vinkel en bloubessiepansous
Brandewynwortels
Heel gebakte blomkool
Nagereg
Fantastiese vye-en-roosmarynkoek
Allerlekkerste suurlemoen-en-amandelkoekies
Hier is nog heerlike Kersspyskaarte:
Lees ook: