Foto: Pixabay
Geel stimuleer die linkerkant van die brein. Omdat dit die ligste kleur van die spektrum is, lig dit jou gemoed, verlig dit jou omgewing en skep dit ’n gevoel van geluk en pret.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Geel is ook die kleur wat kreatiwiteit bevorder en nuwe idees aanmoedig. Dit is ’n kleur vir die praktiese persoon en nie noodwendig die dromers nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Wees versigtig met geel. Dit kan oorweldigend wees. Gebruik dit liefs as ’n aksent-kleur. Om ’n plek perfek met kleur te versier, is die 60-30-10 ratio (sien onder) helpvol. Kyk gerus na vertrekke wat jou trek en jy sal sien hierdie indeling is feitlik altyd teenwoordig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Wanneer jy ’n vertrek aanpak, deel die kleure in die bogenoemde persentasies.
• 60% Dominante kleur
• 30% Sekondêre kleur
• 10% Aksent kleur
In ’n gewone vertrek sal dit so aangewend word:
• 60% is die muurkleur
• 30% is die kleur van die stoffering
• 10% is die aksentkleur afkomstig van bybehore
Yuppie Chef | yuppiechef.com
Woolworths | 0860 022 002
@Home | 0860 576 576
Mr Price Home | 0800 212 535
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.