Noodgeval: Wanneer moet ek my siek troeteldier veearts toe haas? deur Ilse Salzwedel
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Wanneer moet jy sorg dat jou troeteldier by die dokter uitkom?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }En is daar enige mens-medisyne wat jy met veiligheid vir jou troeteldier kan gee?
Hoe gemaak met slangbyte, gif en bysteke?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }En wat kan jy by die huis of op pad doen om jou troeteldier se kans op oorlewing te vergroot?
Didi verduidelik ook die lewensbelangrike verskil tussen melkkoors en mastititis by teefhonde wat kort tevore ‘n werpsel kleintjies gehad het.
Luister nou na ons gesprek met Dr. Didi Claassen, ’n veearts en veterinêre patoloog van Pretoria. Klik op die pienk speelknoppie – dis gratis en jy kan enige tyd luister.
Middelslagtert genoeg vir 6-8 mense. Bestanddele Deeg 350 g koekmeel 60 ml (¼…
Deur Thinus Ferreira. Foto's: Verskaf. Dié aantreklike plaasseun en safarigids van Simmenau, sowat…
Hierdie beduidende kontantvoordeel word volgens die AVBOB-raad se goeddunke uitgereik en is die sesde spesiale…
Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Hierdie webwerf gebruik koekies.