kategorieë: Bekendes

Nog ’n onvergeetlike Olimpiese oomblik

Oorspronklikheid het ’n nuwe betekenis gekry nadat die Olimpiese duiker, Qin Kai van China, sy meisie, He Zi (ook deel van China se duikspan), die ja-woord gevra het direk nadat sy haar Olimpiese silwermedalje vir haar 3 m-duikplank ontvang het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Kai het voor al die toeskouers op sy knieë gegaan en die liefde van sy lewe gevra om met hom te trou. Zi het onmiddellik ja gesê! As ’n mens so na die foto kyk, was Kai behoorlik in die wolke.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Al ooit gewonder wat maak ’n vrou vir Chad le Clos en Cameron van der Burgh onweerstaanbaar? Kyk net wat sê Cameron:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

“Ek dink ’n vrou wat lekker kan lag, haarself kan geniet en gemaklik in haar vel is, is ongelooflik sexy.”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Lees wat sê hulle nog oor roem, vroue en hul sekssimbool-status. Klik hier.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

48 mins Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

4 hours Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

4 hours Gelede

Choux-kerskranse

Lewer sowat 9 kranse   Bestanddele   100 g (160 ml) koekmeel 175 ml water…

4 hours Gelede

Geroosterde aartappel-en-spek-slaai

Genoeg vir 4.   Bestanddele   6 aartappels, in wiggies gesny sout en gemaalde swartpeper…

5 hours Gelede

Vinnige salmpasta

Genoeg vir 4. Bestanddele   500 g vars pasta, soos tagliatelle of spaghetti 250 ml…

23 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.