Foto: Twitter
’n Tweede silwermedalje vir SA is deur die swemmer, Chad le Clos, gewen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Chad het tweede geëindig in die 200 m-vryslag én terselfdertyd ’n nuwe Afrikarekord opgestel met sy tyd van 1:45:20. Sun Yang van China het met die goue medalje weggeswem in ’n tyd van 1:44:65. Conor Dwyer van Amerika het derde geëindig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Chad het ook vir die eindronde van die 200 m-vlinderslag gekwalifiseer toe hy derde geëindig het in die uitdunne (met ’n tyd van 1:55:19). Amerika se Michael Phelps, wat by die 2012 Olimpiese Spele in Londen deur le Clos uitoorlê is, het ook vir die eindronde gekwalifiseer in ’n tyd van 1:54:12. Die eindronde van dié vlinderslag vind Woensdagoggend om 3.28 (Suid-Afrikaanse tyd) plaas.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Chad se ouers, Bert en Geraldine (wat albei kanker het), is ook in Rio om by hul seun te wees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.