Noem my Skollie het tot dusver ’n baie goeie ontvangs in die Suid-Afrikaanse mark gehad. Die film, wat skrywer John W Fredericks se lewensverhaal vertel, is in die eerste week in September landwyd vrygestel nadat dit by die 2016 Silwerskermfees bekendgestel is. Dit het byna onmiddellik ’n Box Office-treffer in die Suid-Afrikaanse fliekteaters geword.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Nou is die film Suid-Afrika se amptelike inskrywing vir die 89ste Oscar-toekennings in 2017!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Fredericks het sy blydskap op Facebook uitgespreek:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }“Salute JA! I thank you South Africa for supporting Skollie, we could not have done it without YOU! The OSCARS??? That’s what dreams are made of. The 17 hour shifts has paid off! Hard work, sacrifice and the belief that Skollie will touch ALL the people of MY country. I’m PROUDLY SOUTH AFRICAN! .After a series of whirlwind interviews, my wife Una badgered me to get some rest as I’m busy all the time, I told her without the long hours Skollie would not have been nominated for an OSCAR. Yep! now to get ready for another interview in Belville. Who’s complaining?”
Kyk hier na die amptelike voorskou:
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.