kategorieë: FiksheidGesondheid

Neem jou fiksheid na die volgende vlak: 10 maniere om jou meer gemotiveerd te maak

Hier is 10 maniere om jou meer gemotiveerd te maak om te oefen:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
  1. Oefen saam met ’n vriend of vriendin en hou mekaar aanspreeklik.
  2. Skep ’n doelwit vir jou fiksheidsvlakke – beplan en prioritiseer dit.
  3. Oefen in die oggend. Só begin jy jou dag met ’n gesonde gewoonte wat die res van jou dag sal bepaal.
  4. Hou jou oefensessies kort en kragtig om te voorkom dat jy halfpad deur jou motivering verloor.
  5. Begin klein. As jy te vinnig te veel probeer doen, gaan jy seer wees en vir die komende dae nie kan oefen nie, wat jou motiveringsvlakke weer knel.
  6. As jy nie van die tipe oefening in jou oefenplan hou nie, verander dit en kies iets wat jy meer sal geniet.
  7. Gebruik daardie duur sporthorlosie wat lê en stof vergader en stel ’n stapdoelwit vir die dag.
  8. Volg die vier-dag-reël. Moenie vier dae tussen oefensessies laat verbygaan nie. Dit help jou om in die gewoonte te bly, beter resultate te sien en daardeur gemotiveerd te bly.
  9. Vergeet van dieetpille en truuks om vinniger gewig te verloor. Hou eerder by ’n gesonde eet- en oefenplan, en jy sál die resultate sien.
  10. Maak vir jou ’n speellys van jou gunstelingliedjies, en maak jou oefentyd mytyd.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Lees ook: Oefening met rente: Kry meer uit elke oefensessie

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Net drie spanne oor ná stormagtige braai-uitdaging

In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…

4 days Gelede

Pak jou somerlinne só weg

Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…

4 days Gelede

Foute wat jy moet vermy wanneer jy jou slimfoon laai

Deur Jade Rhode   As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…

4 days Gelede

Was jou grimeerkwassies só

Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld?  - Tirsa van Staden Lees…

4 days Gelede

‘The Mommy Club’ se Ansu Viljoen: ‘Nie almal is bedoel om in jou binnekring te wees nie’

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

4 days Gelede

Suurlemoen-en-klapper-skywe

Resep deur Vickie de Beer

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.