kategorieë: Leef gesondGesondheid

Nasionale Voedingsweek

Gesonde dieet: Beheer jou porsies!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Met Nasionale Voedingsweek word ons weer herinner dat die geheim van gesondheid in gesonde eetgewoontes en ’n goeie lewenstyl skuil.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die geheim is om op porsiebeheer te fokus.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Naazneen Khan, gesondheidsbestuurder by Nestlé Suid-Afrika sê: “Oor die jare het porsiegroottes toegeneem en so ook ons kalorie-inname.”

Sy sê ons moet leer hoeveel ons liggame nodig het om ons ten volle gevoed, gesond en energiek te hou.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Sy stel voor jy gebruik die bord-model om jou porsies te beheer (sien foto onder). Daarvolgens kan jy die korrekte porsie proteïen, koolhidrate, groente en/of vrugte vir ontbyt, middagete en aandete kies:

• ¼ van jou bord moet bestaan uit proteïen, die grootte en dikte van jou handpalm
• ¼ van jou bord moet bestaan uit koolhidrate / stysels, ongeveer die grootte van jou vuis
• ½ van jou bord moet bestaan uit nie-stysel groente en / of vrugte, ongeveer die grootte van twee bak hande vol.

Maak seker jy eet van al die voedselgroepe, met ’n verskeidenheid opsies wat sal verseker dat jy ’n goeie balans voedingstowwe inneem om jou liggaam gesond te hou.

*Vir meer wenke oor ’n gesonde lewenstyl, besoek www.tastierhealthierchoices.co.za. Wil jy ’n bietjie meer oor voeding, gesondheid en welstand leer? Toes jou kennis met die WelNes IK-hulpmiddel by www.welnesiq.org.

Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson

Onlangse plasings

10 dinge wat met jou vel gebeur soos wat jy ouer word

Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…

15 hours Gelede

Wanneer seks seer is… | Wat is die oorsake en behandelingsmoontlikhede?

Deur Mariette Snyman       “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…

16 hours Gelede

Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge!

    Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier!     Modern 14 F13MG      Kleinhandelaar:…

20 hours Gelede

Bernice West oor ouerskap: ‘Daar is nie woorde nie…’

Foto's: Instagram/Bernice West   Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…

2 days Gelede

5 vinnige visresepte vir aandete

Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…

2 days Gelede

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

5 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.