Polka kolle: swart en wit
Naeltrend: Swart-en-wit polkakolle deur: Corné Greeff en Suzanne Kotzé. Foto’s: Corné Greeff. Naelkuns: Elana Jooste van BellaMia Nail Specialists
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Maak seker jou naels is mooi skoon. Verf ’n basislagie op jou naels en laat dit behoorlik droog word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Lees ook: Die vier maklikste naelvoorkomste wat jy self kan kry
Besluit vooraf op watter vingers jy die kolle gaan verf en op watter naels jy die Franse manikuur-styl sal aanwend. Gebruik jou naelkunspen en maak kolle op die naels van jou keuse.
Verf nou die punte van die naels sonder kolle met swart of wit naellak
Stap 4
Neem nou jou kwassie, doop dit in ’n bietjie naellak-verwyderaar en maak seker die lyn is mooi egalig.
Stap 5
Verf nou ’n bolaag daarop en laat dit goed droog word.
Lees ook:
Kyk hierdie video en lees hierdie storie vir nog lekker naelkuns-idees
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.