pexels
Naeltendens – Dieremaniere deur Corné Greeff. Hooffoto: Stephanie Ho van Pexels
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Elana Jooste, ambassadeur van Gelish, tegnikus en eienaar van BellaMia Nail Specialists in die Strand, wys ons hoe jy jou woef op jou naels kan verf (of as dit te moeilik is, wys dit vir jou naeltegnikus):
Stap 1:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Begin met ‘n onderlaag in ’n skakering van jou keuse. Gelish Arctic Freeze is hier gebruik.
Stap 2:
Teken die buitelyne van die dier daarop.
Stap 3:
Kleur die gesiggie met ‘n fyn kwassie in (Gelish Primrose and Proper en Caviar on Ice is hier gebruik).
Stap 4:
Kleur nou die ore en ogies in (ore: Gelish Look at Pik-achu; oë: Gelish A Little Naught)
Stap 5:
Fokus nou op die fyner besonderhede
Stap 6:
Eindig dit af deur ‘n bolagie oor die nael te verf, jy kan kies of dit ‘n mat of glanstekstuur moet wees.
rooi rose-lesers vertel watter troeteldiere hulle graag op hulle naels dra:
Suzanne van Zyl laat graag haar geliefkoosde Boston terriërs, Oreo en Mojo, op haar naels verf.
Michelle Strydom kies weer voëltjies. Albei lesers laat hulle naels by Heidi’s Love For Nails in George doen.
Naeltendens – Dieremaniere: Honde:
Naeltendens – Dieremaniere: Katte:
Naeltendens – Dieremaniere: Wilde diere:
Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…
Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…
Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.