Naelkuns-inspirasie: Blomme en plantmotiewe deur Corné Greeff. Hooffoto: pexels
Al staan ons aan die einde van die somer se kant toe, beteken dit nie dat ons nie meer blommotiewe hoef te omhels nie, want blomme is groot nuus hierdie herfs- en wintermaande! Hierdie tendens gee beslis ’n nuwe betekenis aan groen vingers … 😉
Ons gunsteling-naelkuns met blom- en plantmotiewe
Romantiese Rose
Lees ook: Die mooiste naelkleure vir die somer
Briljante blaarmotiewe
Lees ook: Doen dit self: Swart-en-wit polkakolle
Driedimensioneel
Lees ook: Die vreemdste naelkuns (ons gril sommer)!
Aksentnaels
#rrWenke
- Voor jy ’n afspraak by die salon maak, maak seker die naelspesialis kan wel naelkuns doen.
- Onthou, party salonne vra ekstra vir naelkuns. Dis slim om vooraf te bevestig sodat jy nie ’n nare verrassing aan die einde van die sessie kry nie!
- Indien jy dit self by die huis wil probeer, en nie regkom nie, probeer plakkers, of plak kunsmatige naels op jou regte naels.
- Indien jy plakkers op jou naels plak, onthou om ’n bo-lagie oor dit te verf sodat dit nie afval nie.