Nadia Beukes het tydens haar voorbladfotosessie vir rooi rose se Augustus 2016-uitgawe ’n tydjie afgeknyp om haar handsak se inhoud vir ons te wys. Kyk net wat is alles in haar klein (en kosbare) handsak …
Lees ook wat het Nadia oor die liefde te sê hier.