Nadia Beukes gesels oor haar loopbaan, lewe en ma-wees. Hooffoto: Hema Patel
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Ilse Salzwedel het onlangs ’n koppie tee met Nadia Beukes gedrink. Hulle het gesels oor haar loopbaan, die lewe en die vreugde van ma-wees – en hulle het sommer ook ’n paar taai toffies aangepak!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Klik op die pienk speelknoppie en luister na hulle heerlike gesprek.
Pssst! Dis gratis en jy kan enige tyd, enige plek daarna luister.
Lees ook: Nadia se inspirasieverhaal
Agter die skerms by ons 2016-voorbladfotosessie met Nadia
As jy hierdie onderhoud geniet het, is ons seker dat jy van ons ander lekker geselsies met bekendes sal hou! Loer hier om te begin luister na ons reeks, Tee & Taai Toffies:
Het jy geweet? Jy kan #rooirose op ’n hele nuwe manier ervaar! Loer net na ons ander reekse wat ook op ons webblad is.
Onthou, dis alles gratis.
In die eerste seisoen gesels ons spesialis-joernalis, Mariette Snyman, elke week met verskeie kenners soos, dr. Jireh Serfontein, dr. Elna Rudolph en dr. Melodie de Jager oor vroue se hartsake, seksuele gesondheid en gelukkige verhoudings. As jy al ooit enige vrae gehad het oor sensitiewe onderwerpe soos pynlike seks, erektiele disfunksie, kontrasepsie, libido, seks en die menopouse, en seksuele etiket, is hierdie reeks vir jou.
In dié vervolgverhaal deur Martie Swanepoel neem die bekende aktrise en stemkunstenaar Elize Cawood jou op ’n boeiende reis deur Liesl Burger se lewe. Liesl is ’n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met ’n vintage Barbie uit haar lewe botox. Gedurende die 16 episodes gaan jy elke week saam met haar lag en ’n bietjie huil. En dalk jou vrouwees herontdek … Jy sal dit nie wil misloop nie!
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.