kategorieë: Gesondheid

’n Wyse waarop ons stres kan bestuur en verstaan in ongekende tye

’n Wyse waarop ons stres kan bestuur en verstaan in ongekende tye. Inligting en foto’s verskaf. PROMOSIE

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Een van die algemeenste klagtes in die 21ste eeu is sekerlik “ek is so gespanne!”. Ons almal voel die een of ander tyd gespanne, maar het jy al ooit gewonder wat stres werklik is? Stres is hoe jou brein en liggaam reageer op ’n spanningsvolle situasie of uitdaging. Dit sluit werksuitdagings, eksamens, ’n traumatiese ervaring of aansienlike lewensverandering in. Dit laat ’n mens nogal ook oor die huidige Covid-19-pandemie nadink.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Stressimptome

Die fisiese simptome van stres kan die volgende insluit:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  • ’n vinniger polsslag
  • vinniger asemhaling
  • spierspanning

Hoewel stres jou veral ook in ’n mate kan help om jou beste te lewer, kan langtermyn, chroniese stres jou aftakel. Simptome van langtermyn-stres kan die volgende insluit:

  • hoofpyne
  • slapeloosheid
  • hartseer
  • woede
  • buierigheid

Mettertyd kan stres ook ernstige gesondheidsprobleme veroorsaak, insluitende hartsiektes, hoë bloeddruk of selfs geestestoestande soos depressie.1

Neem vandag nog beheer van stres

Die sleutel tot stresbeheer is om ’n manier te kry om stres te beheer of te hanteer voordat dit jou lewe of welstand benadeel.

Regoor die wêreld begin meer en meer mense besef dat kannabidiool – wat gewoonlik CBD genoem word – farmakologiese voordele inhou. CBD is ’n verbinding wat in die daggaplant voorkom en wat navorsers bestudeer vir moontlike terapeutiese gebruike.2

Skei die mites van die wetenskap

Navorsers het bevindings gemaak wat vir talle lewensveranderend kan wees – CBD toon verligting van stressimptome soos angstigheid, spierspanning, rusteloosheid, afgematheid en slegte konsentrasie.3

Wat nog beter is, is dat CBD stres kan verlig sonder om psigomotoriese reaksies stadiger te maak of jou gemoed te verander.4 Dit is ook gepas om deur die dag te gebruik.5

Met talle daggamites en -legendes wat nou deur wetenskap gesteun word, stel Adcock Ingram (Edms) Bpk – ’n vooraanstaande farmaseutiese maatskappy – hulle vlagskip daggagebaseerde reeks, ADCO CBD, in Suid-Afrika bekend. Die reeks sluit in ADCO CBD STRESS en ADCO CBD PAIN.

Alle ADCO CBD-produkte is geformuleer deur gebruik te maak van ’n kannabidiool-isolaat6, wat geprosesseer word van die rou daggaplant, soos gepubliseer in die onlangse Staatkoerant, wat toelaat dat CBD-preparate ’n maksimum van ’n 20 mg daaglikse dosis CBD bevat.7 Die produkte is in ’n laboratorium getoets, gehaltebestuur word daarop toegepas en dit bevat ook nie suiker of tartrasien nie.

Vertroude en betroubare ADCO CBD-produkte is nou beskikbaar by Clicks, Dis-Chem en onafhanklike apteke. ADCO CBD PAIN is in drupel- (15 ml en 30 ml), capsule- en gelvorm beskikbaar en ADCO CBD STRESS is in drupel- (15 ml en 30 ml) en kapsulevorm beskikbaar. Vir meer inligting besoek www.adcocbd.co.za en sluit by die gesprek op Facebook aan.

____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

ADCO CBD PAIN 200 (Olie druppels; 15 ml): Elke 1.5 ml bevat kannabidiool-isolaat, 20 mg. ADCO CBD STRESS 200 (Olie druppels 15 ml): Elke 1.5 ml bevat kannabidiool-isolaat, 20 mg. ADCO CBD PAIN 600 (Olie druppels; 30 ml): Elke 1 ml  bevat kannabidiool-isolaat, 20 mg. ADCO CBD STRESS 600 (Olie druppels 30 ml): Elke 1 ml  bevat kannabidiool-isolaat, 20 mg. ADCO CBD PAIN 20 mg (Kapsules): Elke kapsule bevat kannabidiol-isolaat, 20mg. ADCO CBD STRESS 20 mg (Kapsules): Elke kapsule bevat kannabidiol-isolaat, 20 mg. Gesondheidsaanvulling. Hierdie ongeregistreerde medikasie is nie deur die South African Health Products Regulatory Authority vir gehalte, veiligheid of beoogde gebruik nie.  202003031019127. Adcock Ingram Limited. Reg. No. 1949/034385/06. Privaatsak X69, Bryanston, 2021, Suid-Afrika. Tel. +27 11 635 0000 www.adcock.com

________________

Bronne:
  1. 5 things you should know about stress. National Institute of Mental Health, Publication No. 19-MH- 8109. [cited 2019 Dec 04]
  2. VanDolah Clinicians guide to CBD and hemp oils
  3. Pisanti – CBD state of the art and new challenges
  4. Blessing – Cannabidiol as a Potential Treatment for Anxiety Disorders
  5. MacCullum – Practical considerations in medical cannabis administration and dosing
  6. ADCO CBD Pain Combined PI_FINAL FOR ARTWORK & 27 ADCO CBD STRESS Combined PI_FINAL FOR ARTWORK
  7. Regeringskoerantregulasie 10949

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

‘The Mommy Club’ se Johandri: “As dit soos hoërskooldrama voel, hou ek my afstand”

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

13 hours Gelede

Nuwe herfsspyskaart by Creation is meer as kos en wyn

Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts     Creation het ook pas by die Eat…

14 hours Gelede

Koek met sjokolade en souterige karamel

Lewer 1 groot koek   Bestanddele   Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…

15 hours Gelede

Vyf vrae aan Anna Davel oor Suidoosterfees se ‘Konsert van Hoop’

Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…

16 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Kristen Raath oor ‘Niggies’ en ma-wees op skerm

Hooffoto: Stavros Cassapis   Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…

18 hours Gelede

PAS BEKEND | Nuwe kykNET-reeks verken dramas en intriges van nuuskantoor

Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…

21 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.