Jy kan ’n verskeidenheid Kaapse port-styl wyne langs ’n kaggelvuur proe tydens die geure van die winterfees wat deur die Melck-familie aangebied word. Hulle is Suid-Afrika se top vervaardigers van Kaapse port-wyne.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Kom ontspan in een van die Kaap se oudste wynkelders en geniet winterkos uit die Muratie-kombuis. Al die wyne op die skou sal teen kelderpryse beskikbaar wees. Daarbenewens sal dekadente handgemaakte sjokolade deur Von Geusau ook beskikbaar wees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die fees duur van 10h30 tot 16h00 en toegang is R100 per persoon, insluitend ’n proe glas. Weens beperkte spasie word besoekers aangeraai om vooraf te bespreek by (021) 865 2330 of stuur ’n e-pos na taste@muratie.co.za.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Besoek Muratie-wynlandgoed se webblad hier
Facebook: @muratiewine
Twitter: @MuratieWines
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.