’n Nuwe begin met Dulux se kleur vir 2020: Tranquil Dawn deur Dulux. Versorg deur Cornel Dunn. Hooffoto Dulux
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Hier is die mooiste inspirasie hoe jy dié pragtige kleur in jou huis kan gebruik.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Die slaapkamer is jou rusplek, weg van die warrelwind van die moderne samelewing. Hierdie vertrek is gestroop om tot die basiese behoeftes te spreek. Hier pas Tranquil Dawn perfek. Dit bring rustigheid in die vertrek.
Perfekte pasmaats hiervoor is linne, hout en marmer.
Bykomende kleure vir hierdie voorkoms is: Tranquil Dawn, Grey Gimmick en Black Mica.
Koop hierdie
In hierdie vertrek is daar slim gewerk met kleur, wat ook Tranquil Dawn insluit. Die vertrek skep ’n rustige en ontspanne atmosfeer.
Pasmaats sluit in: rottang, handgeblaasde glas en blommotiewe.
Bykomende kleure vir hierdie voorkoms is: Tranquil Dawn, Military Green en Cheeky Grey.
Koop hierdie
Die kombuis het ’n koel en doelgemaakte voorkoms waar swart kassies, wit toonbanke en ’n pikante geel muur uitstaan teenoor die kalm strook van Tranquil Dawn.
Bykomende kleure vir hierdie voorkoms is Tranquil Dawn, Cosmic Sea, Sapling en Darkened Storm.
Koop hierdie
Dulux | Dulux.co.za
Takealot | takealot.com
Knus | knus.co
DecoFurn | decofurn.co.za
Weylandts | weylandts.co.za
Vir nog goeie wenke en idees, loer hier
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…